Boshof in die Suid-Vrystaat

Alg Inligting

 

 Hierdie webblad word deur Georganiseerde Landbou in Boshofdistrik (Agri Boshof)  in stand gehou

Agri Boshof - Posadres: Markstraat 10 Boshof 8340

Voorsitter: Andrie de Kock : Posbus 82 Boshof 8340

Tel : 053 833 7032  of  082 345 8990

Faks: 053 833 7032

E-pos adres: andredek2@telkom.net

Sekretaresse : Rolanda van den Heever

Tel 053 5410018 / 082 877 7760

Faks:  086 580 9745

E-pos adres: rolandavdh@vodamail.co.za

Gereelde Jaarlikse gebeure op Boshof

  • Agri Boshof Manneaand eerste Vrydag van Mei elke jaar :  

volgende :  4 Mei 2012

  

  • Boshof Wildfees* wat 'n groot wildveiling insluit, elke jaar die eerste Saterdag van Mei - 

volgende : 5 Mei 2012 sal  *'n sportdag wees

      Kontak: Louw Kruger -

      Tel: 053232 Boshof   2412 of 083 627 1355

   

  • Boshof/Magersfontein Perde uithourit word jaarliks in Mei gehou  

      Kontaknommers:    BW Visser – 083 632 2392

                                        Mari๋tte Visser – 084 400 7861

 

  • Boshof Rooivleis Expo en Skou wat 'n Agri Boshof Boeredag op die Vrydag insluit en 'n wildveiling op die Saterdag, word jaarliks in Augustus gehou

  • Die volgende:  24 en 25 Augustus 2012 

       Kontaknommers vir Skou en Rooivleis Expo:

       Voorsitter: Tol du Toit – 082 494 2691

       Rooivleis Expo: 

            Danie de Kock - 082 446 7174 (Beeste)

            of Boeta de Waal – 082 578 5303 (Skaap)

       

  Esma de Waal (053232 – Boshof 3021)      

   Henco du Toit 079 785 3895  (Arabier Perde)

  Alta Hartley – 082 301 2213 (Stalletjies)

    Miem Greyling – 082 664 0298 en

   Rialet du Toit – 084 506 4877  (Kosstalletjies)

 

'

 

Toeriste Inligting

Kontak Rolanda (besonderhede hierbo)

Brandstof : Exel deurnag diens

Bankdienste slegs

OTM:   ENB en Standard Bank

Hoogte bo seevlak: 1120m

 

 

Boshof Tuisblad ]