Boshof Jag- en Gasteplase
Verskeie gaste/jagplase in die omgewing bied akkommodasie en ander ontspanning. Die meeste bied gidse en spoorsnyers, slag- en koelgeriewe - òf jy dus net wild wil besigtig en òf jy vir 'n trofee wil jag en òf jy wild vir die pot wil skiet, òf biltong, vra maar, jy sal die wild vind wat jou smaak en behoeftes pas.
Wiets
Safaris
(Hierdie Private Natuurreservaat van 5500 ha
huisves 28 spesies wild wat ses wit leeus insluit.)