Milkmade Ayrshires
Sedert 1933
20km vanaf Boshof op die Dealesvillepad
'n Studie aan die Universiteit van Pretoria jare gelede, het
aan die lig gebring dat die Ayrshire Ras ("The Poor Man's
Cattle") uiters geskik is vir boerdery in die Suid-Vrystaat.

Bert Bosman
Tel 053232 vra Boshof 2740
Of 082 806 6616