NG Gemeente Boshof se basaar is hierdie jaar voorafgegaan met 'n optog deur die dorp van waens waarop wors en broodjies gebraai en pannekoek gebak is.
Bo links wag Witkop du Plessis en Wilna en Hannes Niemann om
hul aandete te koop.
Die ander foto's wys die optog. |
Die basaar het op Saterdag, 4 Maart 2012 plaasgevind en die foto's hieronder wys hoe dit daar gegaan het:
Gerda Kok demonstreer hoe 'n pannekoek nie opgerol moet word nie. | ||
"Harde werk en die son is warm!" | Jolandie Pretorius en Karlien de Waal het die inskrywings van die Babakompetisie hanteer | |
Dit was die baba's wat aan die kompetisie deelgeneem het - almal wenners! | Dan was daar die hoedekompetisies - daar is gekyk na die
interessantste hoed
Die dames op die eerste foto saam met die beoordelaar, was as wenners aangewys
|
|