Handgemaakte messe
Jan de Waal
het sy belangstelling in jagmesse ontwikkelin 'n stokperdjie wat hy sedert hy uit aktiewe boerdery getree het, bedryf.
Hy maak hoofsaaklik 'n lekker sterk mes vir die jagveld.
Die lem is van 'n Duitse lemstaal en die hef van verskeie hout-
en horingsoorte.
Kontak: Jan de Waal Tel: 083 232 0127