De Hoop Boerevereniging het 'n visvanguitstappie na Betsaida by Christiana gereël. Danie de Kock, Pieter Swanepoel, Gerhard van der Merwe, Jan van Deventer, Broer en Boeta de Waal, Willem Pretorius, Gert Jonker, Henry Steyn en Jacques Conradie het dit meegemaak.
Die algehele wenners was die kinders, Danie, Jannie en Jaco de Waal en Wessel Conradie wat ook saam was. Hulle het darem gehelp dat Willem ook nie te vaar nie.
![]() Willem Pretorius met die wenvis |
![]()
Willem en Broer met Jaco en Jannie by die oes |
![]() Broer en Jaco met Jaco se vis
|
Wessel Conradie met sy vis |
![]() Wessel, Jannie, Broer en Willem
|
![]() Jacques Conradie |