Foto's tydens Agri Boshof se jaarafsluitingsfunksie geneem (November 2011)
| Willie Weich het 'n eerbewys ontvang vir die uitnemende
dienste wat hy aan die landbougemeenskap gelewer het in sy hoedanigheid
as boer van die plaas Schuilhoek, lojale lid van Vrystaat Landbou vir 30
jaar en Voorsitter van Agri Boshof vanaf September 2004 tot Julie
2011. Hieronder oorhandig Willie Goosen VL Streek
13-verteenwoordiger die eerbewys aan hom.
|
Boshof-Suid Boerevereniging is
aangewys as Agri Boshof se Boerevereniging van die Jaar. Hier
ontvang Sarel Dippenaar (voorsitter) die Herman en Riekie van Wyk-trofee
van die voorsitter van Agri Boshof, Andrie de Kock
|
| Sarel Dippenaar en Hentie en Elsabé van Biljon
|
Willem en Jolandie Pretorius |
| Ds Lindo en Trudie Pieters
|
Karlien en Broer de Waal (Jannie kyk weg) |
.
Boeta en Annemie de Waal |
Nic Zaayman
|
| Johan en Ilze Groenewald (Hertzogville) van Boshof
Abattoir
|
Andrie en Isabel de Kock |
| Franciska en Willie Goosen (Hertzogville) en Louw Kruger
|
Annette Kruger, Marlene en Tiekie Combrink |
| Danie en Makkie de Kock en Rialet du Toit
|
Tol du Toit en Nicolene en Willem Botha |
| Reinette en HP Orffer
|
Lullu Ceronio en Tienie Janse van Rensburg |
| Billy en Marieta Blake
|
Willie en Estelle Weich |