Witdorper Kampioene met Boshof se skou
Awie Burger en sy hanteerders by sy Groot Kampioen Ram en Reserwe Groot Kampioen Ram |
Awie Burger en Kobus Malherbe en hul hanteerders by die Groot Kampioenooi (regs) van Naas en Kobus Malherbe en die reserwe groot kampioenooi wat aan Awie behoort |
Awie en Kobus met hul hanteerders by die Junior Kampioenooi van Naas en Kobus Malherbe (regs) en die Reserwe Junior Kampioenooi van Awie Burger | Awie en sy hanteerders by sy Senior Kampioen (regs) en reserwe Senior Kampioenooi |